Ursula von der Leyen | |
Ursula von der Leyen in 2010 | |
President van die Europese Kommissie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 Desember 2019 | |
Vise | Frans Timmermans |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jean-Claude Juncker |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 17 Desember 2013 – 17 Julie 2019 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Thomas de Maizière |
Opgevolg deur | Annegret Kramp-Karrenbauer |
Minister van Werke en Sosiale Sake
| |
Ampstermyn 30 November 2009 – 17 Desember 2013 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Franz Josef Jung |
Opgevolg deur | Andrea Nahles |
Minister van Gesinne, Bejaardes, Vroue en Jeug
| |
Ampstermyn 22 November 2005 – 30 November 2009 | |
Eerste minister | Angela Merkel |
Voorafgegaan deur | Renate Schmidt |
Opgevolg deur | Kristina Schröder |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Oktober 1958 Brussel, België |
Politieke party | CDU |
Eggenoot/-note | Heiko von der Leyen |
Kind(ers) | 7 |
Alma mater | Universiteit van Göttingen Universiteit van Münster London School of Economics Hannover Medical School |
Religie | Lutheranisme |
Ursula Gertrud von der Leyen (Duitse uitspraak: [ˈʊʁzula fɔn deːɐ̯ ˈlaɪən]; gebore Albrecht, 8 Oktober 1958 in Brussel, België) is 'n Duitse politikus en sedert 1 Desember 2019 president van die Europese Kommissie.[1][2][3][4] Sy het van Desember 2013 tot Julie 2019 as Minister van Verdediging van Duitsland gedien.[2][3] Von der Leyen is lid van die sentraalregse Christelik Demokratiese Unie (CDU) en is die eerste vrou in Duitsland om die amp van Minister van Verdediging te bekleë.[2] Sy is ook die eerste vroulike president van die Europese Kommissie.[1][2][3]
<ref>
tag; no text was provided for refs named guardian
<ref>
tag; no text was provided for refs named nyt
<ref>
tag; no text was provided for refs named ft
<ref>
tag; no text was provided for refs named economist